Roadmaster Active Suspension
section-image

Improved stability, safety and load carrying capacity for leaf spring suspension

TESTIMONIALS

Look what our clients have to say about us and our work.

John Hayes

Cape Honey

Ek het verlede jaar (2014) by die Huntex Expo die produk vir die eerste keer gesien.  Ek is n byeboer en ons ry gereeld swaar vragte bye oor die berg (vanaf Stellenbosch na Grabouw).  Ek het al verskeie ander opsies op my bakkies gehad nl. ekstra bladvere, "beter" skokbrekers asook lugsakke, nie een werk so goed soos die Roadmaster suspensie nie.  Die bakkie word swaar en hoër as sy kap gelaai dus het hy baie "body roll" in die draaie op die bergpasse.  Die suspensie maak dit baie meer hanteerbaar, dit beinvloed ook nie jou ry gerief sonder n vrag nie.  Die bakkies hanteer ook die vrag baie beter.  Ek het die suspensie eers op n Isuzu D-Teq gehad en nou oorgeskuif na 'n Ford Ranger T6.  Dit is baie maklik om die produk self te installeer.

Werner

Somerset East, South Africa

I own a steel business that manufactures gates for farmers.  Much of my time is spent driving with heavy loads, often on dirt roads.  Since I’ve installed the Roadmaster Active Suspension kit on my 3.0L Toyota Hilux, my vehicle is much more stable on the road.  I would recommend it to any farmer.

Teldon Supa Quick

Parow, Cape Town.

Please feel welcome to contact me with regards to the Roadmaster as I have years of fitment experience with this game changer product.  

Call: 021 930 6396 or email: supaquickparow@mweb.co.za.

Kobus Roux

De Aar (South Africa)

I purchased a Toyota double cab 2.8 diesel in October 1995. I transport heavy engines, gearboxes which caused the rear of the bakkie to sag. After fitting RAS I experienced great improvement with or without a load. I had to transport a heavy engine from Cape Town to De Aar and the carrying ability of the RAS was amazing. In one word the RAS can be described as Incredible and indeed a good investment.

Werner

Somerset Oos

Ek het n 3.0L Toyota Hilux 2003 model en is n kannie dood bakkie.  Ek het my eie staal besigheid en maak veral hekke vir die boere en moet baie grondpad ry met swaar vragte, vandat ek die suspensie op my Hilux gesit het weet ek nie eers van n vrag nie, die bakkie wip nie meer so op die pad nie en is baie meer stabiel op n grondpad.  Ek sal dit verseker aanraai veral die boere wat baie grondpad ry.  

My nommer is beskikbaar op spesiale navrae vanaf info@roadmastersuspension.co.za vir produk bespreking

SABTA

Kwazulu Natal (South Africa)

After attending a demonstration of the fitting and uses of these valuable aids, we feel that anybody not using them will be foolish not to have RAS fitted to his taxi. We appreciate the safety features of the RAS and the preventing of possible accidents and loss of lives, when driving in a vehicle fitted with RAS.

M4 Couriers

East London (South Africa)

We currently have 19 vehicles fitted with RAS. The first RAS we fitted was in November 1996 and since the first fitment we found the vehicles had less tyre wear, better fuel consumption and improved road holding.